Clickonit Online Business and Tourism Directory

MADELIEFIE MAKIETIE

Strandfontein Strandfontein

Madeliefie Makietie gaan vanorg vir groot jaar sopwinding op Strandfontein

t: View Number

e: Send Email

DESCRIPTION

Die gewilde Madeliefie Makietie-fees, wat reeds 'n onmisbare instelling aan die Weskus geword het, keer vanjaar weer terug na die juweeldorp, Strandfontein. Op Vrydag, 25 en Saterdag, 26 Oktober gaan van ons land se topkunstenaars optree by hierdie fees wat allerlei vermaak vir oud en jonk bied en wat ook die sonnige somermaande amptelik inlui.


FOLLOW US:
Facebook
Twitter
YouTube
Linked In

> OUR LOCATION

C/O Laing and Foundry Streets, George Industria,
Western Cape, 6536
Tel: +2744 874 6140